1 Korintiërs 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Wat ek bedoel, is dat elkeen van julle sê: “Ek behoort aan Paulus”, “Maar ek aan Apolʹlos”,+ “Maar ek aan Sefas”, “Maar ek aan Christus”. 1 Korintiërs 11:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want in die eerste plek hoor ek dat daar verdeeldhede onder julle bestaan wanneer julle in ’n gemeente bymekaarkom;+ en in sekere mate glo ek dit.
12 Wat ek bedoel, is dat elkeen van julle sê: “Ek behoort aan Paulus”, “Maar ek aan Apolʹlos”,+ “Maar ek aan Sefas”, “Maar ek aan Christus”.
18 Want in die eerste plek hoor ek dat daar verdeeldhede onder julle bestaan wanneer julle in ’n gemeente bymekaarkom;+ en in sekere mate glo ek dit.