2 Korintiërs 12:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ek het onredelik geword. Julle het my daartoe gedwing,+ want júlle moes my eintlik aanbeveel het. Want ek was nie in enigiets ondergeskik aan julle uitnemende+ apostels nie, selfs al is ek niks.+ Galasiërs 6:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want as iemand dink dat hy iets is, terwyl hy niks is nie,+ bedrieg hy sy eie verstand.
11 Ek het onredelik geword. Julle het my daartoe gedwing,+ want júlle moes my eintlik aanbeveel het. Want ek was nie in enigiets ondergeskik aan julle uitnemende+ apostels nie, selfs al is ek niks.+