20 Op hierdie manier het ek my dit inderdaad ten doel gestel om die goeie nuus nie bekend te maak waar die naam van Christus reeds genoem is nie, sodat ek nie op die fondament van ’n ander sou bou nie;+
6Laat ons daarom, noudat ons die grondleer+ oor die Christus agter ons gelaat het,+ tot volwassenheid voortbeur,+ sonder om weer ’n fondament te lê,+ naamlik berou oor dooie werke,+ en geloof in God,+