16 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk, ek lê as fondament in Sion+ ’n steen,+ ’n beproefde steen,+ die kosbare hoek+ van ’n vaste fondament.+ Niemand wat geloof beoefen, sal paniekerig raak nie.+
6 Want daar staan in die Skrif: “Kyk! Ek lê in Sion ’n steen, uitverkore, ’n fondamenthoeksteen, kosbaar; en niemand wat geloof daarin beoefen, sal hoegenaamd teleurgestel word nie.”+