Lukas 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 net soos dié wat van die begin+ af ooggetuies+ en dienaars van die boodskap+ geword het, dit aan ons oorgelewer het, 2 Korintiërs 5:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Ons+ is dus ambassadeurs+ wat as plaasvervangers vir Christus optree,+ asof God ’n dringende versoek deur ons doen.+ As plaasvervangers vir Christus smeek ons:+ “Raak met God versoen.”
2 net soos dié wat van die begin+ af ooggetuies+ en dienaars van die boodskap+ geword het, dit aan ons oorgelewer het,
20 Ons+ is dus ambassadeurs+ wat as plaasvervangers vir Christus optree,+ asof God ’n dringende versoek deur ons doen.+ As plaasvervangers vir Christus smeek ons:+ “Raak met God versoen.”