11 Hy het geantwoord en gesê: “Aan julle word dit gegee om die heilige geheime van die koninkryk van die hemele te verstaan,+ maar aan daardie mense word dit nie gegee nie.+
25 En aan hom+ wat julle standvastig kan maak in ooreenstemming met die goeie nuus wat ek bekend maak en die prediking van Jesus Christus, volgens die openbaring van die heilige geheim+ wat vir lang tye verswyg is