Spreuke 10:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy wat in onkreukbaarheid wandel, sal in veiligheid wandel,+ maar hy wat sy weë krom maak, sal bekend word.+ Matteus 10:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Moet hulle dus nie vrees nie; want daar is niks bedek wat nie blootgelê sal word nie, en geheim wat nie bekend sal word nie.+ Lukas 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want daar is niks wat weggesteek is+ wat nie openbaar sal word nie, en ook niks wat sorgvuldig verborge is wat nooit bekend sal word en nooit aan die lig sal kom nie.+ 1 Timoteus 5:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Die sondes van party mense is algemeen bekend+ en lei regstreeks tot ’n oordeel, maar wat ander mense betref, hulle sondes word ook later bekend.+
9 Hy wat in onkreukbaarheid wandel, sal in veiligheid wandel,+ maar hy wat sy weë krom maak, sal bekend word.+
26 Moet hulle dus nie vrees nie; want daar is niks bedek wat nie blootgelê sal word nie, en geheim wat nie bekend sal word nie.+
17 Want daar is niks wat weggesteek is+ wat nie openbaar sal word nie, en ook niks wat sorgvuldig verborge is wat nooit bekend sal word en nooit aan die lig sal kom nie.+
24 Die sondes van party mense is algemeen bekend+ en lei regstreeks tot ’n oordeel, maar wat ander mense betref, hulle sondes word ook later bekend.+