Johannes 5:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 Hoe kan julle glo, wanneer julle heerlikheid+ van mekaar aanneem en julle nie die heerlikheid soek wat van die enigste God kom nie?+ Romeine 2:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Maar hy is ’n Jood wat dit innerlik is,+ en sy besnydenis is dié van die hart+ deur gees, en nie deur ’n geskrewe kode+ nie. Die lof+ van so iemand kom nie van mense nie, maar van God.+ 2 Korintiërs 10:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want nie hy wat homself aanbeveel, is goedgekeur nie,+ maar hy wat deur Jehovah+ aanbeveel word.+
44 Hoe kan julle glo, wanneer julle heerlikheid+ van mekaar aanneem en julle nie die heerlikheid soek wat van die enigste God kom nie?+
29 Maar hy is ’n Jood wat dit innerlik is,+ en sy besnydenis is dié van die hart+ deur gees, en nie deur ’n geskrewe kode+ nie. Die lof+ van so iemand kom nie van mense nie, maar van God.+