4 Wie is jy om ’n ander se huiskneg te oordeel?+ Hy staan of val ten opsigte van sy eie heer.+ Trouens, hy sal staande gehou word, want Jehovah kan hom staande hou.+
13 sodat hy julle harte standvastig kan maak, onberispelik+ in heiligheid voor ons God en Vader by die teenwoordigheid+ van ons Here Jesus met al sy heiliges.+