Galasiërs 4:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 my kindertjies,+ met wie ek weer in geboortepyne verkeer totdat Christus in julle gestalte kry.+ 1 Tessalonisense 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 In ooreenstemming daarmee weet julle goed hoe ons, soos ’n vader+ sy kinders, aangehou het om elkeen van julle te vermaan+ en te troos en aan julle getuienis af te lê,
11 In ooreenstemming daarmee weet julle goed hoe ons, soos ’n vader+ sy kinders, aangehou het om elkeen van julle te vermaan+ en te troos en aan julle getuienis af te lê,