8 Want selfs al sou ek ’n bietjie te veel roem+ oor die gesag wat die Here ons gegee het om julle op te bou en nie om julle af te breek nie,+ sou ek nie beskaamd gemaak word nie,
10 Dit is waarom ek hierdie dinge skryf terwyl ek afwesig is, sodat ek nie, wanneer ek teenwoordig is, met strengheid sal optree+ ooreenkomstig die gesag wat die Here my gegee het om op te bou+ en nie om af te breek nie.