Eksodus 13:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Ongesuurde koeke moet die sewe dae geëet word;+ en niks gesuurds mag by jou gesien word nie,+ en geen suurdeeg mag binne al jou grense by jou gesien word nie.+
7 Ongesuurde koeke moet die sewe dae geëet word;+ en niks gesuurds mag by jou gesien word nie,+ en geen suurdeeg mag binne al jou grense by jou gesien word nie.+