1 Korintiërs 12:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Maar nou het God die lede, elkeen van hulle, in die liggaam geplaas net soos dit hom behaag het.+ 1 Korintiërs 12:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Julle is dan nou Christus se liggaam en afsonderlike lede.+ Efesiërs 5:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 want ons is lede van sy liggaam.+