Romeine 12:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 so is ons, hoewel baie, een liggaam+ in eenheid met Christus, maar lede wat afsonderlik aan mekaar behoort.+ Efesiërs 4:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Maar laat ons, terwyl ons die waarheid praat,+ deur liefde in alles opgroei+ in hom wat die hoof+ is, Christus.
5 so is ons, hoewel baie, een liggaam+ in eenheid met Christus, maar lede wat afsonderlik aan mekaar behoort.+
15 Maar laat ons, terwyl ons die waarheid praat,+ deur liefde in alles opgroei+ in hom wat die hoof+ is, Christus.