Genesis 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daarom sal ’n man sy vader en sy moeder verlaat,+ en hy sal sy vrou aankleef en hulle sal een vlees word.+ Matteus 19:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 en gesê het: ‘Daarom sal ’n man sy vader en sy moeder verlaat+ en sy vrou aankleef, en die twee sal een vlees wees’?+ Efesiërs 5:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “Daarom sal ’n man sy vader en sy moeder verlaat, en hy sal sy vrou aankleef, en die twee sal een vlees word.”+
24 Daarom sal ’n man sy vader en sy moeder verlaat,+ en hy sal sy vrou aankleef en hulle sal een vlees word.+
5 en gesê het: ‘Daarom sal ’n man sy vader en sy moeder verlaat+ en sy vrou aankleef, en die twee sal een vlees wees’?+
31 “Daarom sal ’n man sy vader en sy moeder verlaat, en hy sal sy vrou aankleef, en die twee sal een vlees word.”+