24 Daarom het God hulle, in ooreenstemming met die begeertes van hulle harte, aan onreinheid oorgegee,+ sodat hulle liggame+ onder mekaar onteer sou word,+
27 en net so het ook die mans die natuurlike gebruik van die vrou laat vaar+ en hewig in hulle wellus teenoor mekaar ontbrand, mans met mans,+ en onwelvoeglikheid+ bedryf en in hulleself die volle vergelding ontvang+ wat hulle vir hulle dwaling verdien het.+