Romeine 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Gevolglik versoek ek julle dringend op grond van die medelye van God, broers, om julle liggaam+ aan te bied as ’n offerande+ wat lewend,+ heilig+ en vir God aanneemlik is,+ ’n heilige diens+ met julle denkvermoë.+ 1 Korintiërs 12:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Julle is dan nou Christus se liggaam en afsonderlike lede.+ Efesiërs 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 om die heiliges reg te help,+ vir bedieningswerk, vir die opbouing van die liggaam van die Christus,+
12 Gevolglik versoek ek julle dringend op grond van die medelye van God, broers, om julle liggaam+ aan te bied as ’n offerande+ wat lewend,+ heilig+ en vir God aanneemlik is,+ ’n heilige diens+ met julle denkvermoë.+
12 om die heiliges reg te help,+ vir bedieningswerk, vir die opbouing van die liggaam van die Christus,+