Handelinge 10:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 En die getroues wat saam met Petrus gekom het en besnedenes was, was verbaas, omdat die heilige gees as vrye gawe ook op mense van die nasies uitgestort is.+ Galasiërs 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Kyk! Ek, Paulus, sê vir julle dat Christus vir julle van geen nut sal wees as julle julle laat besny nie.+
45 En die getroues wat saam met Petrus gekom het en besnedenes was, was verbaas, omdat die heilige gees as vrye gawe ook op mense van die nasies uitgestort is.+
2 Kyk! Ek, Paulus, sê vir julle dat Christus vir julle van geen nut sal wees as julle julle laat besny nie.+