Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 17:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Maar sommige van die Epikuʹriese sowel as die Stoïsynʹse filosowe+ het met hom begin stry, en party het gesê: “Wat sou hierdie babbelaar tog wil sê?”+ Ander: “Dit lyk of hy ’n verkondiger van vreemde gode is.” Dit was omdat hy die goeie nuus van Jesus en die opstanding bekend gemaak het.+

  • 1 Korintiërs 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar ’n fisiese mens aanvaar nie die dinge van die gees van God nie, want hulle is dwaasheid vir hom; en hy kan hulle nie leer ken nie,+ want hulle word geestelik ondersoek.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel