Deuteronomium 6:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Luister, o Israel: Jehovah ons God is een Jehovah.+ Deuteronomium 32:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 SIEN nou dat ek—ja ek—hy is+En dat daar geen gode naas my is nie.+Ek maak dood en ek maak lewend.+Ek het ernstig gewond+ en ek—ek sal genees,+En daar is niemand wat uit my hand ruk nie.+ Efesiërs 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 een God+ en Vader van almal, wat oor almal en deur almal en in almal is.
39 SIEN nou dat ek—ja ek—hy is+En dat daar geen gode naas my is nie.+Ek maak dood en ek maak lewend.+Ek het ernstig gewond+ en ek—ek sal genees,+En daar is niemand wat uit my hand ruk nie.+