Johannes 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Alles het deur hom ontstaan,+ en sonder hom het nie eers een ding ontstaan nie. Wat ontstaan het Kolossense 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 want deur middel van hom+ is alle ander dinge in die hemele en op die aarde geskep, die sigbare dinge en die onsigbare dinge, ongeag of hulle trone of heerskappye of regerings of owerhede is.+ Alle ander dinge is deur hom+ en vir hom geskep.
16 want deur middel van hom+ is alle ander dinge in die hemele en op die aarde geskep, die sigbare dinge en die onsigbare dinge, ongeag of hulle trone of heerskappye of regerings of owerhede is.+ Alle ander dinge is deur hom+ en vir hom geskep.