Matteus 13:55 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 55 Is hy nie die timmerman se seun nie?+ Is sy moeder se naam nie Maria, en dié van sy broers Jakobus en Josef en Simon en Judas nie? Galasiërs 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Maar ek het niemand anders van die apostels gesien nie, net Jakobus,+ die broer+ van die Here.
55 Is hy nie die timmerman se seun nie?+ Is sy moeder se naam nie Maria, en dié van sy broers Jakobus en Josef en Simon en Judas nie?