Galasiërs 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar, inteendeel, toe hulle sien dat die goeie nuus vir die onbesnedenes+ aan my toevertrou is,+ net soos dié vir die besnedenes aan Petrus+— Efesiërs 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 as julle werklik gehoor het van die bestuurderskap+ van die onverdiende goedhartigheid van God wat met die oog op julle aan my gegee is, Kolossense 1:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Ek het ’n bedienaar+ van hierdie gemeente geword ooreenkomstig die bestuurderskap+ wat van God kom en wat in julle belang aan my gegee is om die woord van God ten volle te verkondig,
7 Maar, inteendeel, toe hulle sien dat die goeie nuus vir die onbesnedenes+ aan my toevertrou is,+ net soos dié vir die besnedenes aan Petrus+—
2 as julle werklik gehoor het van die bestuurderskap+ van die onverdiende goedhartigheid van God wat met die oog op julle aan my gegee is,
25 Ek het ’n bedienaar+ van hierdie gemeente geword ooreenkomstig die bestuurderskap+ wat van God kom en wat in julle belang aan my gegee is om die woord van God ten volle te verkondig,