Johannes 13:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Ek gee julle ’n nuwe gebod, dat julle mekaar moet liefhê; net soos ek julle liefgehad het,+ moet julle ook mekaar liefhê.+ Galasiërs 6:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hou aan om mekaar se laste te dra,+ en vervul só die wet van die Christus.+
34 Ek gee julle ’n nuwe gebod, dat julle mekaar moet liefhê; net soos ek julle liefgehad het,+ moet julle ook mekaar liefhê.+