18 Moet julle nie van die prys+ laat beroof+ deur iemand wat behae skep in ’n skynnederigheid en ’n vorm van engeleaanbidding nie, “wat stelling inneem oor” die dinge wat hy gesien het en sonder gegronde rede opgeblase is deur sy vleeslike gesindheid,