Numeri 21:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het Jehovah giftige slange+ onder die volk ingestuur, en hulle het die volk bly byt, sodat baie mense van Israel gesterf het.+
6 Toe het Jehovah giftige slange+ onder die volk ingestuur, en hulle het die volk bly byt, sodat baie mense van Israel gesterf het.+