Lukas 22:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Maar ek het ’n smeekbede+ vir jou gedoen dat jou geloof jou nie begewe nie; en wanneer jy dan teruggekeer het, moet jy jou broers versterk.”+ 2 Petrus 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 dan weet Jehovah hoe om mense van godvrugtige toegewydheid uit beproewing te verlos,+ maar om onregverdige mense te bewaar vir die dag van die oordeel om uitgeroei te word,+
32 Maar ek het ’n smeekbede+ vir jou gedoen dat jou geloof jou nie begewe nie; en wanneer jy dan teruggekeer het, moet jy jou broers versterk.”+
9 dan weet Jehovah hoe om mense van godvrugtige toegewydheid uit beproewing te verlos,+ maar om onregverdige mense te bewaar vir die dag van die oordeel om uitgeroei te word,+