Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 5:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Laat julle lig+ net so voor die mense skyn, sodat hulle julle goeie werke+ kan sien en heerlikheid kan gee+ aan julle Vader wat in die hemele is.

  • Kolossense 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En wat julle ook al in woord of in werk doen,+ doen alles in die naam van die Here Jesus,+ terwyl julle God die Vader deur hom dank.+

  • 1 Petrus 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 As iemand spreek, laat hom as ’t ware die heilige verklarings+ van God spreek; as iemand dien,+ laat hom dien as afhanklik van die krag wat God verskaf;+ sodat God in alles deur middel van Jesus Christus verheerlik kan word.+ Die heerlikheid+ en die mag is syne vir ewig en altyd. Amen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel