Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 4:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Daarom stuur ek Timoʹteus na julle toe,+ aangesien hy my geliefde en getroue kind+ in die Here is; en hy sal julle herinner aan my metodes in verband met Christus Jesus,+ net soos ek oral in elke gemeente leer.

  • 2 Tessalonisense 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Daarom, broers, staan dan vas+ en hou vas aan die oorleweringe+ wat julle geleer is, hetsy deur ’n mondelinge boodskap of deur ’n brief van ons.

  • 2 Tessalonisense 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Ons gee julle dan nou bevel,+ broers, in die naam van die Here Jesus Christus, om julle te onttrek+ aan elke broer wat wanordelik+ wandel en nie volgens die oorlewering wat julle van ons ontvang het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel