Romeine 14:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want hiervoor het Christus gesterf en weer lewend geword,+ om Here oor die dooies+ sowel as die lewendes+ te wees. Efesiërs 4:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Maar laat ons, terwyl ons die waarheid praat,+ deur liefde in alles opgroei+ in hom wat die hoof+ is, Christus. Kolossense 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Daarom besit julle ’n volheid deur middel van hom, wat die hoof van alle regering en gesag is.+
9 Want hiervoor het Christus gesterf en weer lewend geword,+ om Here oor die dooies+ sowel as die lewendes+ te wees.
15 Maar laat ons, terwyl ons die waarheid praat,+ deur liefde in alles opgroei+ in hom wat die hoof+ is, Christus.