Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Vir die vrou het hy gesê: “Ek sal die pyn van jou swangerskap+ grootliks vermeerder; met geboortepyne sal jy kinders voortbring,+ en jou begeerte sal na jou man wees, en hy sal oor jou heers.”+

  • Efesiërs 5:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 want ’n man is die hoof van sy vrou,+ soos die Christus ook die hoof van die gemeente is,+ hy as redder van hierdie liggaam.

  • 1 Petrus 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Net so+ moet julle, vrouens, onderdanig wees+ aan julle eie mans, sodat, as sommige nie aan die woord gehoorsaam is nie,+ hulle sonder ’n woord deur die gedrag van hulle vrouens+ gewen kan word,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel