20 Ook die beker+ op dieselfde wyse nadat hulle die aandmaal geëet het, terwyl hy gesê het: “Hierdie beker beteken die nuwe verbond+ kragtens my bloed,+ wat vir julle uitgestort sal word.+
14 hoeveel te meer sal dan die bloed+ van die Christus, wat homself deur ’n ewige gees sonder smet aan God geoffer het,+ ons gewetens van dooie werke+ reinig+ sodat ons heilige diens+ aan die lewende God kan verrig?
2 volgens die voorkennis van God die Vader,+ met heiliging deur die gees,+ sodat hulle gehoorsaam kon wees en met die bloed van Jesus Christus+ besprinkel+ kon word:
Mag onverdiende goedhartigheid en vrede vir julle vermeerder word.+