Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Wie ook al van die water drink wat ek hom sal gee, sal nóóit dors word nie,+ maar die water wat ek hom sal gee, sal in hom ’n fontein van water+ word wat opborrel om die ewige lewe te gee.”+

  • Johannes 7:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 En op die laaste dag, die groot dag van die fees,+ het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: “As iemand dors is,+ laat hom na my toe kom en drink.

  • Openbaring 22:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die gees+ en die bruid+ hou aan om te sê: “Kom!” En laat enigeen wat hoor, sê: “Kom!”+ En laat enigeen wat dors is, kom;+ laat enigeen wat wil, die water van die lewe neem, verniet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel