Romeine 12:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 In broederliefde+ moet julle tere geneentheid vir mekaar hê. Neem die leiding in eerbetoning+ aan mekaar. Efesiërs 4:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Noudat julle onwaarheid afgelê het,+ moet julle derhalwe die waarheid praat, elkeen van julle met sy naaste,+ want ons is lede wat aan mekaar behoort.+
10 In broederliefde+ moet julle tere geneentheid vir mekaar hê. Neem die leiding in eerbetoning+ aan mekaar.
25 Noudat julle onwaarheid afgelê het,+ moet julle derhalwe die waarheid praat, elkeen van julle met sy naaste,+ want ons is lede wat aan mekaar behoort.+