Romeine 5:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 en die hoop lei nie tot teleurstelling nie;+ omdat die liefde van God+ in ons harte uitgestort is+ deur middel van die heilige gees,+ wat aan ons gegee is. Romeine 13:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die liefde+ doen die naaste geen kwaad aan nie;+ daarom is die liefde die vervulling van die wet.+ 1 Johannes 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hy wat nie liefhet nie, het God nie leer ken nie, want God is liefde.+
5 en die hoop lei nie tot teleurstelling nie;+ omdat die liefde van God+ in ons harte uitgestort is+ deur middel van die heilige gees,+ wat aan ons gegee is.
10 Die liefde+ doen die naaste geen kwaad aan nie;+ daarom is die liefde die vervulling van die wet.+