14 Daarenteen maan ons julle, broers: Vermaan die wanordelikes+ ernstig, praat vertroostend met die terneergedrukte siele,+ ondersteun die swakkes, wees lankmoedig+ teenoor almal.
15 En beskou die geduld van ons Here as redding, net soos ons geliefde broer Paulus ooreenkomstig die wysheid+ wat aan hom gegee is, ook aan julle geskryf het,+