1 Korintiërs 10:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Laat elkeen aanhou om, nie sy eie voordeel nie,+ maar dié van die ander persoon te soek.+ Filippense 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 terwyl julle nie uit persoonlike belangstelling ’n oog op net julle eie sake hou nie,+ maar ook uit persoonlike belangstelling op dié van die ander.+
4 terwyl julle nie uit persoonlike belangstelling ’n oog op net julle eie sake hou nie,+ maar ook uit persoonlike belangstelling op dié van die ander.+