1 Korintiërs 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want Christus het my gestuur,+ nie om te doop nie, maar om die goeie nuus bekend te maak, nie met wysheid van woorde nie,+ sodat die folterpaal van die Christus nie nutteloos gemaak sou word nie. 2 Korintiërs 10:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want, sê hulle: “Sy briewe is gewigtig en kragtig, maar sy persoonlike teenwoordigheid is swak+ en sy spraak veragtelik.”+ 2 Korintiërs 11:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar selfs al is ek onbedrewe in spraak,+ is ek beslis nie in kennis nie;+ maar in elke opsig het ons dit in alles aan julle geopenbaar.+
17 Want Christus het my gestuur,+ nie om te doop nie, maar om die goeie nuus bekend te maak, nie met wysheid van woorde nie,+ sodat die folterpaal van die Christus nie nutteloos gemaak sou word nie.
10 Want, sê hulle: “Sy briewe is gewigtig en kragtig, maar sy persoonlike teenwoordigheid is swak+ en sy spraak veragtelik.”+
6 Maar selfs al is ek onbedrewe in spraak,+ is ek beslis nie in kennis nie;+ maar in elke opsig het ons dit in alles aan julle geopenbaar.+