Johannes 20:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Wel, agt dae later was sy dissipels weer binnenshuis, en Tomas by hulle. Jesus het gekom, hoewel die deure toegesluit was, en hy het in hulle midde gestaan en gesê: “Mag julle vrede hê.”+
26 Wel, agt dae later was sy dissipels weer binnenshuis, en Tomas by hulle. Jesus het gekom, hoewel die deure toegesluit was, en hy het in hulle midde gestaan en gesê: “Mag julle vrede hê.”+