Matteus 22:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Op daardie dag het daar Sadduseërs, wat sê dat daar geen opstanding is nie, na hom toe gekom en hom gevra:+ Handelinge 26:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Waarom word dit onder julle as ongelooflik geag dat God die dooies opwek?+
23 Op daardie dag het daar Sadduseërs, wat sê dat daar geen opstanding is nie, na hom toe gekom en hom gevra:+