2 Korintiërs 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Ons het egter hierdie skat+ in erdehouers,+ sodat die krag+ wat bo die normale is, God s’n kan wees+ en nie dié uit onsself nie.+ 2 Korintiërs 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 deur waaragtige woorde, deur God se krag;+ deur middel van die wapens+ van regverdigheid aan die regter- en aan die linkerhand,
7 Ons het egter hierdie skat+ in erdehouers,+ sodat die krag+ wat bo die normale is, God s’n kan wees+ en nie dié uit onsself nie.+
7 deur waaragtige woorde, deur God se krag;+ deur middel van die wapens+ van regverdigheid aan die regter- en aan die linkerhand,