Spreuke 13:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Hy wat met wyses wandel, sal wys word,+ maar hy wat hom met die sotte inlaat, met hom sal dit sleg gaan.+ 1 Korintiërs 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die rede waarom julle roem,+ is nie goed nie. Weet julle nie dat ’n bietjie suurdeeg die hele deeg deursuur+ nie? 2 Petrus 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Verder sal baie hulle losbandige dade+ navolg,+ en weens hulle sal die weg van die waarheid gesmaad word.+
20 Hy wat met wyses wandel, sal wys word,+ maar hy wat hom met die sotte inlaat, met hom sal dit sleg gaan.+
6 Die rede waarom julle roem,+ is nie goed nie. Weet julle nie dat ’n bietjie suurdeeg die hele deeg deursuur+ nie?
2 Verder sal baie hulle losbandige dade+ navolg,+ en weens hulle sal die weg van die waarheid gesmaad word.+