12 Want dit waaroor ons roem, waarvan ons gewete getuig,+ is dat ons ons met heiligheid en goddelike opregtheid, nie met vleeslike wysheid+ nie maar met God se onverdiende goedhartigheid, in die wêreld gedra het, maar in die besonder teenoor julle.
20 O Timoʹteus, bewaar die pand wat aan jou toevertrou is+ en keer jou af van die leë praatjies wat skend wat heilig is en van die teenstrydighede van die sogenaamde “kennis”.+