2 Kronieke 15:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En julle, wees moedig+ en moenie julle hande slap laat word nie,+ want daar is ’n beloning vir julle werk.”+ 1 Korintiërs 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hy wat plant en hy wat natgooi, is een,+ maar elkeen sal sy eie beloning volgens sy eie arbeid ontvang.+ Openbaring 14:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En ek het ’n stem uit die hemel hoor sê: “Skryf: Gelukkig is die dooies+ wat van nou af+ in eenheid met die Here sterf.+ Ja, sê die gees, laat hulle van hulle arbeid rus, want die dinge wat hulle gedoen het, gaan met hulle saam.”
7 En julle, wees moedig+ en moenie julle hande slap laat word nie,+ want daar is ’n beloning vir julle werk.”+
8 En hy wat plant en hy wat natgooi, is een,+ maar elkeen sal sy eie beloning volgens sy eie arbeid ontvang.+
13 En ek het ’n stem uit die hemel hoor sê: “Skryf: Gelukkig is die dooies+ wat van nou af+ in eenheid met die Here sterf.+ Ja, sê die gees, laat hulle van hulle arbeid rus, want die dinge wat hulle gedoen het, gaan met hulle saam.”