Johannes 7:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Nie een van die heersers of van die Fariseërs het geloof in hom gestel nie, of hoe?+ Handelinge 13:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Want die inwoners van Jerusalem en hulle heersers het dié Een nie geken nie,+ maar toe hulle as regters opgetree het, het hulle die dinge vervul wat deur die Profete uitgespreek is+ en wat elke Sabbat voorgelees word,
27 Want die inwoners van Jerusalem en hulle heersers het dié Een nie geken nie,+ maar toe hulle as regters opgetree het, het hulle die dinge vervul wat deur die Profete uitgespreek is+ en wat elke Sabbat voorgelees word,