Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 29:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “Die verborge+ dinge behoort aan Jehovah ons God, maar die geopenbaarde+ dinge behoort tot onbepaalde tyd aan ons en aan ons kinders, sodat ons al die woorde van hierdie wet kan onderhou.+

  • Matteus 16:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Jesus het geantwoord en vir hom gesê: “Gelukkig is jy, Simon, seun van Jona, want vlees en bloed het dit nie aan jou geopenbaar nie, maar my Vader wat in die hemele is.+

  • Markus 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En hy het vir hulle begin sê: “Aan julle is die heilige geheim+ van die koninkryk van God gegee, maar vir dié wat buite is, gebeur alles in illustrasies,+

  • Efesiërs 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 In ander geslagte is hierdie geheim+ nie aan die mensekinders bekend gemaak soos dit nou deur gees aan sy heilige apostels en profete+ geopenbaar is nie,+

  • 2 Timoteus 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 maar nou is dit duidelik sigbaar gemaak deur die openbaarwording+ van ons Redder, Christus Jesus, wat die dood tot niet gemaak het+ maar lig+ op lewe+ en onverderflikheid+ gewerp het deur die goeie nuus,+

  • 1 Petrus 1:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Dit is aan hulle geopenbaar dat hulle nie vir hulleself nie,+ maar vir julle die dinge bedien het wat nou aan julle aangekondig+ is deur middel van dié wat die goeie nuus aan julle bekend gemaak het met heilige gees+ wat uit die hemel gestuur is. In juis hierdie dinge is engele begerig om te tuur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel