Johannes 14:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 die gees van die waarheid,+ wat die wêreld nie kan ontvang nie,+ want dit sien dit nie en ken dit ook nie. Julle ken dit, omdat dit by julle bly en in julle is.+ Romeine 8:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Tog weet hy wat die harte deursoek+ wat die bedoeling van die gees is,+ want dit pleit in ooreenstemming met God vir heiliges.+
17 die gees van die waarheid,+ wat die wêreld nie kan ontvang nie,+ want dit sien dit nie en ken dit ook nie. Julle ken dit, omdat dit by julle bly en in julle is.+
27 Tog weet hy wat die harte deursoek+ wat die bedoeling van die gees is,+ want dit pleit in ooreenstemming met God vir heiliges.+