Hebreërs 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 terwyl God ook saam getuig het met tekens sowel as voortekens en allerhande kragtige werke+ en met uitdelings+ van heilige gees volgens sy wil?+ 1 Petrus 4:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 As julle vir die naam van Christus gesmaad word,+ is julle gelukkig,+ omdat die gees van heerlikheid, ja, die gees van God, op julle rus.+
4 terwyl God ook saam getuig het met tekens sowel as voortekens en allerhande kragtige werke+ en met uitdelings+ van heilige gees volgens sy wil?+
14 As julle vir die naam van Christus gesmaad word,+ is julle gelukkig,+ omdat die gees van heerlikheid, ja, die gees van God, op julle rus.+