Eksodus 19:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En op die derde dag, toe dit oggend word, het daar donderslae en weerligstrale gekom,+ en ’n swaar wolk+ op die berg en ’n baie harde geluid van ’n horing,+ sodat die hele volk wat in die kamp was, begin bewe het.+ Eksodus 24:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En vir die oë van die kinders van Israel was die aanskouing van Jehovah se heerlikheid soos ’n verterende vuur+ op die bergtop.
16 En op die derde dag, toe dit oggend word, het daar donderslae en weerligstrale gekom,+ en ’n swaar wolk+ op die berg en ’n baie harde geluid van ’n horing,+ sodat die hele volk wat in die kamp was, begin bewe het.+
17 En vir die oë van die kinders van Israel was die aanskouing van Jehovah se heerlikheid soos ’n verterende vuur+ op die bergtop.