24 Nietemin heg ek geen waarde aan my siel asof dit vir my dierbaar is nie,+ as ek maar net my loopbaan+ kan volbring en die bediening+ wat ek van die Here Jesus ontvang het,+ om deeglik van die goeie nuus van die onverdiende goedhartigheid van God te getuig.+